Ecrã de busca

Eksodus 28:43

43Aäron en sy seuns moet die broeke aantrek wanneer hulle ingaan in die tent waar Ek aan julle verskyn, of wanneer hulle nader gaan na die altaar om in die tempel te werk. As hulle nie die broeke aantrek nie, dan is dit sonde, en dan sal hulle sterf. Aäron en sy nageslag moet altyd gehoorsaam wees aan hierdie wet.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index