Ecrã de busca

Daniël 6:15

15Die koning was baie hartseer toe hy dit hoor. Hy wou vir Daniël red, en hy het die hele dag ’n plan probeer maak om Daniël te help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index